tropisme
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tropisme | tropismes |
- tro•pis•me
- (plantkunde) Die reaksie van 'n plant op eksterne prikkels soos swaartekrag, lig en ander.
- 'n Plant se tropisme kan in 'n laboratorium bestudeer word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tropisme | tropismes |
Vertalings: | |||
---|---|---|---|