tulp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
Tulpe.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tulp     tulpe  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(plantkunde) 'n Meerjarige, bolagtige plant met mooi, helder blomme in die genus op Wikispecies Tulipa.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Tulpe blom in die lente en groei van bolle.

   Arrow Blue Up 001.svg Hiperonieme

bolgewas

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tulip(en)
Nederlands: tulp(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tulp.