bolgewas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
Uie is 'n voorbeeld van 'n bolgewas.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bolgewas     bolgewasse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bolgewassie     bolgewassies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

bol•ge•was

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(plantkunde) 'n Bolplant of knolgewas.

   Arrow Blue Down 001.svg Hiponieme

tulp, ui, saffraankrokus, hiasint

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bulbous plant(en)
Nederlands: bolgewas(nl)