tyd
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tyd | tye |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tydjie | tydjies |
- tyd
- Gemete periode (sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare, ens.)
- Die toets moet op tyd begin.
| Vertalings: tyd | |||
|---|---|---|---|
| Tussenwerpsel |
|---|
| tyd |
- Uitroep van verbasing.
- O my liewe tyd!
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tyd.