Gaan na inhoud

uitbrei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek brei uit   
(in bysin)   ... dat ek uitbrei  
Verlede Tyd  ek  het uitgebrei  
Onbepaalde wys uit te brei   
Teenwoordige deelwoord uitbreidende   
Verlede deelwoord uitgebreide   
uit•brei
  1. Groter word of groei; iets 'n groter oppervlak laat inneem.
  2. Aan meer gebiede lewer.
  1. Verder kan kinders hulle woordeskat met liedjies, rympies en versies uitbrei.
  2. Hulpverlening word na al die rampgebiede uitgebrei.

    Vertalings

  Vertalings:    uitbrei
Engels: expand(en), extend(en)
Nederlands: uitbreiden(nl)