uitgebrei
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | brei uit |
| (in bysin) | ... dat ek | uitbrei |
| Verlede Tyd | ek | het uitgebrei |
- uit•ge•brei
- Verlede deelwoord van uitbrei; groter geword of gegroei; aan meer gebiede gelewer.
- Die stede het later verder uitgebrei en aan mekaar "vasgroei" om 'n metropolitaanse gebied te vorm.
- Hulpverlening is na al die rampgebiede uitgebrei.
| Vertalings: uitgebrei | |||
|---|---|---|---|