uitgevoer
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | voer uit |
(in bysin) | ... dat ek | uitvoer |
Verlede Tyd | ek | het uitgevoer |
Teenwoordige deelwoord | uitvoerende |
- uit•ge•voer
- Verlede deelwoord van uitvoer; aan 'n ander land verkoop het; gedoen of verrig het; voering insit het.
- Die land het meer rou materiale en minder verwerkte goedere uitgevoer.
- Die wetenskaplike het 'n eksperiment uitgevoer. Het jy die program op jou rekenaar uitgevoer?
- Die lap is met kant uitgevoer.
Vertalings: uitgevoer | |||
---|---|---|---|