uitvloeisel
Afrikaans (af)
Betekenisse
- Letterlik: Iets wat uit vloei.
- Figuurlik: Een ding is die resultaat of uitvloeisel van 'n ander ding.
Voorbeeldsinne
- Die hoë petrolprys is 'n uitvloeisel van die hoë olieprys.
- Die hoë voedselpryse is 'n uitvloeisel van die hoë brandstofprys.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: uitvloeisel | |||
---|---|---|---|