Gaan na inhoud

resultaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  resultaat     resultate  
re•sul•taat
'n Uitkoms; gevolg; uitslag van 'n gebeurtenis.
'n Tragedie is 'n toneelstuk, rolprent of 'n werklike gebeurtenis met 'n droewige resultaat.

    Sinonieme

gevolg

    Vertalings

  Vertalings:    resultaat
Engels: result(en), consequence(en)
Nederlands: resultaat(nl)