vaar
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vaar |
| Verlede Tyd | ek | het gevaar |
| Teenwoordige deelwoord | varend | |
-
(lêer)
- Op 'n skip of boot voortbeweeg
- Ervarings beleef, hetsy goed of sleg
- laat ~: iets opgee, loslaat
- 'n Versoek is gerig om Namibiërs aan boord te neem van die seilskip waarop leerlinge al varend onderrig word.[1]
- Maar aangesien dit ʼn lekker speletjie is om appels met pere te vergelyk, wonder ek hoe hedendaagse spelers in die ou dae sou gevaar het.[2]
- Dis-Chem het die verbod op die bevordering en aanstelling van wit werkers laat vaar.[3]
| Vertalings: 1. Op 'n skip of boot voortbeweeg | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Ervarings beleef, hetsy goed of sleg | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3 laat ~: opgee, loslaat | |||
|---|---|---|---|