veer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| veer | vere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| veertjie | veertjies |
-
(lêer)
- veer
- Die bedekking van 'n voël se vel.
- Toerusting wat gebruik word om skokke te absorbeer.
- Plek waar mens oor 'n rivier kan kom of diens tussen twee punte oor water.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor veer.