veg
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | veg |
| Verlede Tyd | ek | het geveg |
-
(lêer)
- Stry, baklei, worstel of wedywer om die oorhand te kry.
- Pres. Kruger het gesê: "'n Man sal nie 'n leeu aanval met 'n mes in sy hand nie, maar net 'n lafaard sal nie met alle mag veg as die leeu hom aanval nie."
| Vertalings: veg | |||
|---|---|---|---|