veldtog
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| veldtog | veldtogte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| veldtoggie | veldtoggies |
- veld•tog
- Georganiseerde optrede of protesaksie.
- Militêre optrede; teveldetrekking van 'n leër om teen 'n vyand te veg.
- Veldtog Afrikaans (afrikaans.com) is ’n bemarkingsveldtog wat ten doel het om die Afrikaanse taal te bevorder.
- Ná ’n moeilike veldtog en die nege maande lange beleg is Bisantynse beheer in 961 oor die eiland Kreta herstel.
| Vertalings: veldtog | |||
|---|---|---|---|