Gaan na inhoud

vergelyk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vergelyk  
Verlede Tyd  ek  het vergelyk    
Teenwoordige deelwoord vergelykend   
Verlede deelwoord vergelykte
vergeleke   
   
(lêer)
ver•ge•lyk
Die ooreenkomste en verskille van twee (of meer) dinge opweeg; teenoor mekaar stel.
Hierdie twee sake kan nie met mekaar vergelyk word nie.

    Vertalings

  Vertalings:    vergelyk
Engels: compare(en)
Latyn: confer(la)
Nederlands: vergelijken(nl)