Gaan na inhoud

verhoog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Saal met 'n verhoog.
Enkelvoud Meervoud
  verhoog    verhoë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verhogie     verhogies  
ver•hoog
'n Verhoogde plek, tipies in 'n saal vanwaar toesprake en optredes gehou word; 'n podium.
Die skoolhoof het op die verhoog geklim om die skoliere toe te spreek.
Toe sy op die verhoog stap, het sy ’n staande ovasie gekry.

    Vertalings

  Vertalings:    verhoog
Engels: stage(en)
Nederlands: verhoog(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verhoog  
Verlede Tyd  ek  het verhoog    
Teenwoordige deelwoord verhogend   
Verlede deelwoord verhoogde   
Om hoër of meer te maak.
Die damwal is in die laat 1960 met 10 meter verhoog.
BTW is na 15% verhoog.

    Antonieme

Verlaag

    Vertalings

  Vertalings:    verhoog
Engels: elevate(en), increase(en)
Nederlands: verhogen(nl)