Gaan na inhoud

verkies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verkies 
Verlede Tyd  ek   het verkies        
ver•kies
  1. Iemand deur 'n stemming in 'n amp aanstel.
  2. Om iets eerder as iets anders te wil hê.
  1. President Bush is in 2000 op die nippertjie tot president verkies.
  2. Ek verkies melktert bo sjokoladekoek.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: elect(en), prefer(en)
Nederlands: verkiezen(nl)


Hulp:IPA: [vər.ˈkis]
   
(lêer)
ver•kies
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verkiezen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verkiezen
  3. gebiedende wys van verkiezen
1.: Ik verkies.
2.: Verkies je?
3.: Verkies!