verkort
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verkort |
| Verlede Tyd | ek | het verkort |
| Teenwoordige deelwoord | verkortend | |
| Verlede deelwoord | verkorte | |
- ver•kort
- Korter maak, ineentrek; saamvat, ’n bondige oorsig gee.
- Tamatiebredie word vir 'n lang tyd gekook, maar 'n drukkoker kan gebruik word om die tyd te verkort.
| Vertalings: verkort | |||
|---|---|---|---|