verkorting
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verkorting | verkortings |
- ver•kor•ting
- Die handeling van verkort.
- Iets wat verkort is.
- Hierdie is die verkorting van my brief.
- In braille, 'n letter wat staan vir 'n langer string letters, soms 'n hele woord en soms 'n gedeelte van 'n woord. Beide verkortings én afkortings word in braille gebruik.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|