verower
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verower |
| Verlede Tyd | ek | het verower |
- ver•ower
- (militêr) 'n Gebied met militêre middels in besit neem.
- Wen; aan jou kant kry.
- Konstantinopel is in 1204 deur die kruisvaarders van die vierde kruistog verower.
- As Afrikaanse digter en dramaturg verower Opperman die Hertzogprys vir beide poësie en drama.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|