Gaan na inhoud

verpas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verpas  
Verlede Tyd  ek  het verpas        
Van Duits, verpassen.
ver•pas
Te laat kom; net mis; kom wanneer die vaar-, voer- of vliegtuig reeds vertrek het.
Ek het die vlug na Kaapstad verpas.

    Vertalings

  Vertalings:    verpas
Duits: verpassen(de)
Engels: missed(en)
Nederlands: missen(nl)