verskeidenheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verskeidenheid | verskeidenhede |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verskeidenheidjie | verskeidenheidjies |
- ver•skei•den•heid
- 'n Klomp verskillende dinge; van verskillende aard.
- Daar was in die verlede 'n groot verskeidenheid diere soos olifante en kameelperde asook predatore soos leeus en jagluiperds in die Kalahari.
| Vertalings: verskeidenheid | |||
|---|---|---|---|