versoek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| versoek | versoeke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| versoekie | versoekies |
- ver•soek
- Vraag na iets; uitnodiging om iets te doen of nie te doen nie.
- Die biskop het aan die versoek voldoen, wat die belangrikheid van die biskop van Rome versterk het.
| Vertalings: versoek | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | versoek |
| Verlede Tyd | ek | het versoek |
- Vra om iets te doen of nie te doen nie.
- Ek versoek u vriendelik dog dringend om van u planne af te sien.
- Die passasiers word versoek om hul veiligheidsgordels aan te sit.
| Vertalings: versoek | |||
|---|---|---|---|