Gaan na inhoud

vertaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek vertaal 
Verlede Tyd  ek  het vertaal        
   
(lêer)
ver•taal
'n Uiting in die een taal in 'n ander taal uitdruk.
Hiedie boek is in talle tale vertaal.

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: übersetzen(de)
Engels: translate(en)
Frans: traduire(fr)
Nederlands: vertalen(nl)
Hulp:IPA: [vər.ˈtal]
   
(lêer)
ver•taal
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vertalen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vertalen
  3. gebiedende wys van vertalen
1.: Ik vertaal.
2.: Vertaal je?
3.: Vertaal!