vertoon
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vertoon |
Verlede Tyd | ek | het vertoon |
- ver•toon
- Iets wys; toon of uitstal sodat mense daarna kan kyk.
- Hoe iets lyk.
- Jy moet jou kaartjie vertoon voor jy op die trein mag klim. Altesaam 47 rolprente en kortfilms is vertoon.
- Die rangskikking vertoon mooi in die voorportaal.
Vertalings: vertoon | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vertoon | — |
- Iets doen om gesien te word; om te spog.
- Die oorwinning is met militêre vertoon gevier.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|