vervaardig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vervaardig |
| Verlede Tyd | ek | het vervaardig |
- ver•vaar•dig
- Maak; saamstel; produseer.
- Die fabriek kan 40 poppe per uur met die hand vervaardig.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vər.ˈvar.dəχ]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vervaardigen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vervaardigen
- gebiedende wys van vervaardigen
- 1.: Ik vervaardig.
- 2.: Vervaardig je?
- 3.: Vervaardig!