vervalsing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vervalsing     vervalsings  

Woordafbreking

ver•val•sing

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Namaak met die doel om te bedrieg.

    Voorbeeldsinne

In Augustus 2004 is 'n nuwe R5-munt bekendgestel, in 'n poging om vervalsing van die ou R5-munt te probeer beperk.

    Vertalings

  Vertalings:    vervalsing
Engels: forgery(en), counterfeit(en)
Nederlands: vervalsing(nl)