Gaan na inhoud

verwerf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verwerf  
Verlede Tyd  ek  het verwerf    
Teenwoordige deelwoord verwerwende   
Verlede deelwoord verworwe   
ver•werf
Deur arbeid of moeite bekom; in besit kom; verkry.
Die strand by Drieankerbaai het in 1960's bekendheid verwerf toe die Afrikaanse skrywer en digter Ingrid Jonker op 19 Julie 1965 selfmoord gepleeg het deur daar die see in te loop.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: acquire(en), obtain(en), gain(en)
Nederlands: verwerven(nl)
Hulp:IPA: [vər.ˈʋɛrf]
   
(lêer)
ver•werf
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verwerven
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verwerven
  3. gebiedende wys van verwerven
1.: Ik verwerf.
2.: Verwerf je?
3.: Verwerf!