Gaan na inhoud

verwys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verwys  
Verlede Tyd  ek  het verwys        
ver•wys
Iets of iemand te noem.
Iemand of iets na 'n persoon/organisasie/bron/ens. vir hulp/behandeling/inligting/ens. te stuur.
Ek verwys na u brief van 19 Oktober.
Die tandarts met my na 'n ortodontis verwys.
verwysing

    Vertalings

  Vertalings:    verwys
Engels: refer(en)
Nederlands: verwijzen(nl)