Gaan na inhoud

vetus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   vetus    veterēs  
Vroulik   vetus    veterēs  
Onsydig   vetus    vetera  
Vergrotend Enkelvoud Meervoud
Manlik   veterior    veteriōrēs  
Vroulik   veterior    veteriōrēs  
Onsydig   veterius    veteriōra  
Oortreffend Enkelvoud Meervoud
Manlik   veterrimus    veterrimī  
Vroulik   veterrima    veterrimae  
Onsydig   veterrimum    veterrima  
Bywoord
Stellend   veteriter  
Vergrotend   veterius  
Oortreffend   veterrimē  
Verdere verbuigings: vetus (verbuiging)
IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: [ˈwɛtʊs]; meervoud: [ˈwɛtɛreːs], onsydig: [ˈwɛtɛra]
vergrotend: [wɛˈtɛrijɔr], onsydig: [wɛˈtɛrijʊs]; meervoud: [wɛtɛriˈjoːreːs], onsydig: [wɛtɛriˈjoːra]
oortreffend: manlik: [wɛˈtɛrːɪmʊs], vroulik: [wɛˈtɛrːɪma], onsydig: [wɛˈtɛrːɪmʊ̃(m)]; meervoud: manlik: [wɛˈtɛrːɪmiː], vroulik: [wɛˈtɛrːɪmaɪ̯], onsydig: [wɛˈtɛrːɪma]
bywoordelik: stellend: [wɛˈtɛrɪtɛr], vergrotend: [wɛˈtɛrijʊs], oortreffend: manlik: [wɛˈtɛrːɪmeː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: [ˈviə̯tœs]; meervoud: [ˈviə̯təreːs], onsydig: [ˈviə̯tərɑ]
vergrotend: [viˈtiə̯rijor], onsydig: [viˈtiə̯rijœs]; meervoud: [vitiriˈjuə̯reːs], onsydig: [vitiriˈjuə̯rɑ]
oortreffend: [viˈtɛrimœs], vroulik: [viˈtɛrimɑ], onsydig: [viˈtɛrimœm]; meervoud: manlik: [viˈtɛrimi], vroulik: [viˈtɛrimeː], onsydig: [viˈtɛrimɑ]
bywoordelik: stellend: [viˈtiə̯ritər], vergrotend: [viˈtiə̯rijœs], oortreffend: manlik: [viˈtɛrimeː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: [ˈveːtus]; meervoud: [ˈvɛːteres], onsydig: [ˈvɛːtera]
vergrotend: [veˈtɛːrior], onsydig: [veˈtɛːrius]; meervoud: [veteriˈoːres], onsydig: [veteriˈoːra]
oortreffend: manlik: [veˈtɛrːimus], vroulik: [veˈtɛrːima], onsydig: [veˈtɛrːimum]; meervoud: manlik: [veˈtɛrːimi], vroulik: [veˈtɛrːime], onsydig: [veˈtɛrːima]
bywoordelik: stellend: [veˈtɛːriter], vergrotend: [veˈtɛːrius], oortreffend: manlik: [veˈtɛrːime]


  1. Oud, bejaard, nie jonk nie.
  2. Oud, van lang duur, wat reeds lank bestaan.

    Sinonieme

1. senex, vetustus
2. vetustus