Gaan na inhoud

vinger-en-duim

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vinger-en-duim

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vinger-en-duim      

Woordafbreking

vin•ger-en-duim

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plante) op Wikispecies Dactylopsis digitata 'n Vetplantjie uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vinger-en-duim.