vloek
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vloek |
| Verlede Tyd | ek | het gevloek |
-
(lêer)
- Lelik praat; beledigende taal gebruik; vloekwoorde uiter; iemand verwens.
- Kontrasteer; nie bymekaar pas nie.
- Sies, jy vloek nes 'n matroos! Sy bly glimlag, maar vloek binnensmonds.
- Die rok se kleure vloek teen mekaar.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vloek | vloeke |
- Verwensing; bestraffing; 'n doelbewuste uitspraak om iemand te benadeel.
- Lasterlike uiting as iemand geskok, seergemaak of baie ontevrede is.
- Daar blyk 'n vloek op die verlate huis te wees.
- Hy sluk 'n liederlike vloek, draai om, en loop weg.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|