volgens
Voorkoms
| Voorsetsel |
|---|
| volgens |
- vol•gens
- Gee 'n bron vir die gewewe redenasie; ooreenkomstig; soos gesê/verduidelik/verklaar is.
- Volgens die weerburo gaan dit môre reën.
- Fanus Rautenbach sê: "ons moet almal eendag sterwe, maar elkeen sterf volgens sy beroep."
| Vertalings: volgens | |||
|---|---|---|---|