voltmeter
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voltmeter | voltmeters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
voltmetertjie | voltmetertjies |
- volt•me•ter
- Instrument wat die elektriese potensiaalverskil in 'n stroombaan meet.
- Volgens die voltmeter is die spanning 12 volt.
Vertalings: voltmeter | |||
---|---|---|---|