Gaan na inhoud

voltooi

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  voltooi 
Verlede Tyd  ek   het voltooi        
vol•tooi
Ten einde bring; klaarmaak; afrond.
Jy het jou missie suksesvol voltooi, baie geluk!

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: complete(en), finish(en)
Nederlands: voltooien(nl)


Hulp:IPA: [vɔɫ.ˈtoɪ̭]
   
(lêer)
vol•tooi
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van voltooien
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van voltooien
  3. gebiedende wys van voltooien
1.: Ik voltooi.
2.: Voltooi je?
3.: Voltooi!