Gaan na inhoud

voorkom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  dit kom voor   
(in bysin)   ... dat dit vóórkom  
Verlede Tyd  dit  het vóórgekom    
Teenwoordige deelwoord vóórkomend   
Verlede deelwoord voorgekome   
(klemtoonhomogram)
vóórkom
   
(lêer)
voorkóm


  1. vóór•kom
  2. voor•kóm
  1. Verskyn; gebeur; aangetref word.
  2. Voor die hof verskyn.
  1. Yster is die swaarmetaal wat die meeste in die heelal voorkom.
  2. Gatiep moet môre vir vonnisoplegging voorkom.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: occur(en)
Nederlands: voorkomen(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek voorkóm  
Verlede Tyd  ek  het voorkóm    
Teenwoordige deelwoord voorkómend     
Sorg dat iets nie gebeur nie; verhoed; afweer.
Die ster se interne druk voorkóm dat dit onder sy eie swaartekrag instort.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prevent(en)
Nederlands: voorkomen(nl)