voortplanting
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voortplanting | — |
- voort•plan•ting
- 'n Nuwe generasie voortbring; metode waarvolgens 'n spesie biologies aanteel of verder versprei.
- Geen plant of dier kan vir ewig leef nie, daarom is voortplanting een van die belangrikste lewensfunksies vir enige lewende organisme voordat dit self doodgaan.
| Vertalings: voortplanting | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voortplanting.