voorwerp
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voorwerp | voorwerpe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voorwerpie | voorwerpies |
- voor•werp
- 'n Objek; iets wat fisies bestaan; ding wat mens kan sien en aan kan vat.
- (taalkunde) Deel van 'n sin waarop die aksie van die werkwoord gemik is.
- n Spyker is 'n metaal voorwerp met 'n plat kop en 'n lang skerp punt.
- 'n Enkelvoudige sin bestaan uit drie dele, die onderwerp (wie?), gesegde (doen?) en voorwerp (wat?).
| Vertalings: voorwerp | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voorwerp.