vormstuk
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vormstuk | vormstukke |
Woordafbreking
- vorm•stuk
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (polimeertegnologie) 'n Werkstuk wat vervaardig is in 'n vorm waarin polimere gegiet, geblaas of ingespuit word. [1]
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|