vrystel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vrystel |
| Verlede Tyd | ek | het vrygestel |
- vry•stel
- Afgee; loslaat; laat ontsnap.
- Uitgee; vir verkope bekendstel.
- Van 'n bestaande verpligting ontslaan; onthef.
- Plastiek kan giftige gasse vrystel as dit verbrand word.
- Die album is gereed, ons kan hom maar vrystel.
- Die ontwikkeling van die kolonies sou Brittanje ook vrystel van die swaar geldelike las om in die verdediging te voorsien.
| Vertalings: vrystel | |||
|---|---|---|---|