waadvoël

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waadvoël     waadvoëls  

Woordafbreking

waad•vo•el

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (dierkunde) 'n Vogel wat naby water leef en deur die water waad om klein diertjies te soek. Gerwoonlik op Wikispecies Charadriiformes of op Wikispecies Ciconiiformes.

    Hiperonieme

voël