waargeneem
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | neem waar |
| (in bysin) | ... dat ek | waarneem |
| Verlede Tyd | ek | het waargeneem |
- waar•ge•neem
- Verlede deelwoord van waarneem; met die oë gesien; tydelik vir iemand ingestaan.
- Die boot se bemanning het die vuurtoring net betyds waargeneem.
- Jan het waargeneem terwyl ek op vakansie was.
| Vertalings: waargeneem | |||
|---|---|---|---|