waarneming
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waarneming | waarnemings |
- waar•ne•ming
- Dit wat met die sintuie geregistreer word.
- Wetenskap verteenwoordig die gesamentlike uitdruklike kennis van die mensdom in terme van feite, verskynsels en wette wat ontwikkel is deur middel van waarneming, eksperimentering en logiese redenering.
| Vertalings: waarneming | |||
|---|---|---|---|