waterbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterbok | waterbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| waterbokkie | waterbokkies |
-
(lêer)
- (soogdiere)
Kobus ellipsiprymnus, 'n wildsbok wat voorkom in Wes-Afrika, Sentraal-Afrika, Oos-Afrika en Suider-Afrika.
- Die waterbok is by sy skouers omtrent 100 tot 130 cm hoog en weeg tussen 160 en 240 kilogram.
| Vertalings: waterbok | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterbok.