waterboomheide
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterboomheide |
- wa•ter•boom•hei•de
- (plantkunde)
Erica caffra 'n Klein boom of struik, wat aan oewers en woudrande groei en voorkom vanaf die Wes-Kaap tot in die Drakensberge van KwaZulu-Natal en Lesotho.
- Die waterboomheide se blomme lyk soos klokkies.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterboomheide.