weergawe
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| weergawe | weergawes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| weergawetjie | weergawetjies |
- weer•ga•we
- Die reproduksie van iets; die manier waarop, of die feit dat iets weergegee word.
- Sy weergawe van die gebeure is vals en van alle waarheid ontbloot!
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|