wekker
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wekker | wekkers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wekkertjie | wekkertjies |
- wek•ker
- Toestel met 'n horlosie wat op 'n vooraf gestelde tyd 'n geluid kan maak.
- Môre gaan besig wees, stel jou wekker om môreoggend 'n halfuur vroeër af te gaan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wekker.