werker
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
werker | werkers |
-
(lêer)
- 'n Person wat werk, iets doen; arbeid verrig;
- (biologie) 'n Onvrugbare wyfie in die maatskappy van sosiale insekte soos bye en miere
- Die werkers het meer loon geëis.
- As 'n koninginby doodgaan, skep werkers vir hulle 'n nuwe koningin deur 'n jong larwe te kies en spesiale kos vir hierdie larwe te voer.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|