winkel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| winkel | winkels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| winkeltjie | winkeltjies |
-
(lêer)
- win•kel
- Plek waar goedere gekoop kan word.
- Die plaaslike winkel is die enigste besigheid in Vleesbaai, waar 'n mens al die noodsaaklike kruideniersware, visvanggoed en brandstof kan koop.
| Vertalings: winkel | |||
|---|---|---|---|