winkelvenster
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| winkelvenster | winkelvensters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| winkelvenstertjie | winkelvenstertjies |
- win•kel•ven•ster
- Vertoonvenster van 'n winkel.
- Hy vra: "Het u die ongeluk gesien?" Toe sê ek nee, ek het na die winkelvenster gekyk.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|