woorde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  woord     woorde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  woordjie     woordjies  

Woordafbreking

woor•de

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van woord; meer as een woord.

    Voorbeeldsinne

Daar is baie woorde in die woordeboek.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: words(en)
Nederlands: woorden(nl)